1 Jul Moshi, Arusha & Rwanda Tribunal:
Kilimanjaro vanaf Moshi. (Dis die dorpie wat gewoonlik as basis gebruik word vir die klim van Kilimanjaro.) Om die sneeubedekte top van Kilimanjaro vanuit 'n anders tropiese gebied te sien is nogal die moeite werd. Dit sal net nie dieselfde wees as daardie sneeu smelt nie.
Arusha en Moshi is die middelpunt van toerisme na die Nationale parke soos Serengeti, Ngorongoro en Kilimanjaro.
Die tariewe om die parke binne te gaan is rof met pryse wat wissel tussen USD35 en USD60 per persoon/dag. Dan moet jy nog kostes bysit om vir die agentskap wat jou op die safari neem te betaal.
Sonsopkoms naby Arusha:Deur op kort kennisgewing (15 minute) te kon vertrek, kon ek wel ‘n goeie prys as ‘n laaste persoon op ‘n safari kry. My safari was vir 2 dae na Tarangire en Ngorongoro. Vir ‘n Suid-Afrikaner is iets na ‘n park soos Tarangire nie die geld werd nie. Jy
In Arusha ontmoet ek ‘n Franse meisie wat vir die VN se Rwanda tribunal werk, dis basies soos die waarheids en versoeningskommissie wat ons in Suid-Afrika gehad het. Sy wil nie haar naam bekend gemaak hê alvorens die amptelike verslag uit is nie, noem haar dus sommer Dominique. Met die tribunal probeer hulle geregtigheid laat seefier oor die volksmoord wat in 1994 op die Tutsi stam in
Ek wonder hoeveel versoening werklik bereik word deur hierdie verhore op te neem, maar dalk is dit goed dat die slagoffers wel
No comments:
Post a Comment