Monday, June 12, 2006

12 Jun Nacala:
By Nacala aangekom vind ek uit dat die raam waarop my agterbagasie vasbout gekraak is. Die raam' is aliminium en in hierdie geweste gaan jy dit nie gesweis kry nie. (As jy aliminium swak sweis breek hy net weer langsaan.)
Maar 'n Boer maak 'n plan en so 3 ure later het ek hom goed versterk.





Ek het ook hier my nuwe bande
opgesit.











Dis warm en ek is bly my tent is
basies een groot muskietnet. Hier is my kampplek en onderaan die strand reg langsaan.


No comments: